Is jy Verdrukking Gereed?

Die Spyker is in die Kus , die Prent is teen die Muur –

“Christen Anti Vaxxer Apartheid “ het begin .

Vir alle Christenne wat gaan weier om die Covid 19 VACCINE te neem, gaan inperkings in die samelewing begin beleef.  Meeste lande, reg om die Wereld het reeds met Planne begin om die “Vaxxers” van die “Anti Vaxxers” te skei.  Sonder bewys van 3 Inenting teen die Covid 19 Virus sal jy nie toegelaat word om seker plekke in te gaan nie en seker dienste sal nie meer beskikbaar wees vir jou nie.

Vir u die Kind van God wat weier om die Vaccine te neem, en die waarskuwing van die Heilige Gees ontvang het dat die 1st Vaccine die voorganger is van die Merk van die Dier is – die 666 as die Inperkings en beperkings ‘n waarheid word.  U kan maar net die Nuus dop hou van Lande reg oor die Wereld en die leiers daarvan soos ISRAEL ‘  waar u sal sien dat alle Lande tans gereed maak om die “Anti Vaxxers” – Dit is Ons – In Mediese Apartheid te plaas .

Sonder bewyse van die neem van die 3 Vaccines gaan jy geweier word om te Vlieg, Publieke vervoer te gebruik. Sekere plekke in te gaan wat ingangs beheer gaan toepas weens Covid 19. Sonder bewys van jou Inentings geskiedenis gaan jy Publieke plekke geweier word en jy sal selfs jou werks plek verbied word as jy nie kan bewys van INENTING nie. Geen meer Negatiewe Toets bewyse sal erken word nie.  Die Einde van die Spyker en die hang van die Prent eindig by – JY SAL NIE KAN KOOP OF VERKOOP NIE, sonder bewys (Merk) dat jy al 3 die Inentings plus nog Boosters ens ontvang het nie –

As Christen Anti Vaxxer gaan jy die Vyand word van die samelewing. 

Jy gaan uitgewys word om vervolg te word deur jou eie Familie, Vriende, Kennise en Gemeenskap en later wanneer die Inentings verpligtend word deur die wetgewing van jou land.

Tans word daar Groen Paspoorte uitgereik vir die wat Inenting ontvang het. Lande soos Kanada en Saudi Arabia het begin met die QR Code Slimfoon App – al die Paaie Lei na ‘n Merk in die Regter hand of Voorskop (Openb 13) as bewys van Inenting teen Covid 19 – Dit is duidelik soos dagLig.

By daai tyd sal jy nie kan Koop of verkoop nie!  Dit is hier waar die 10 maagde Gelykenis van Jesus in kom : 5 Maagde was Wys en het voorberei en 5 was onwys en het nie voorberei nie! U ken die Gelykenis.

Wel ons hier by TruLight Bediening is verseker deel van die 5 Wyse Maagde groep. van Laas jaar af het die Heilige Gees aan ons uit gewys dat ons moet voorberei vir die Tydperk en veral vir ‘n tydperk van 400 dae .   Binnekort kom die eerste inperkings en dan kan ons nie voorberei nie!

Watter Voorbereiding is Nodig?

  1. Die Belangrikste “ Geestelike Voorbereiding “
  2. Voor bereiding vir Woonplek sonder beperkings
  3. Toerusting en Voedsel voorbereiding
  4. Maak gereed vir verdrukking, vervolging en natuurlik om Hemel gereed te wees.

Die Here het dit op my hart gele om my Laaste eboek te skryf. genoemd ‘Is jy Verdrukking Gereed? “ na my 12de en vorige eboek “ Is jy Hemel Gereed? “ wel die boek is klaar en in die boek behandel ons alle aspekte van voorbereiding vir die Tydperk – Na u dit gelees het gaan u vra , wanneer moet ons begin ? My antwoord – U moes al laas jaar begin het. so begin dadelik, tyd hardloop uit – gelukkig woon ons in ‘n land soos Suid Afrika waar die regering se vingers langer is as hul vrees vir sterf is en weens dit gaan die uitrol van die 3 Vaccines langer neem as in ‘n land soos Israel wat al amper meer as helfte van hul Populasie in geent het met die 2 de Vaccine! 

Daar gaan 5 Vangnette van die Voelvangers wees, waar by hul ons kan vang om die vaccine te neem wanneer u geen geloof in God in Sy voorsiening, beskerming en leiding het nie. 

  1. Verbyf en Voedsel voorsiening –  As jy wil bly waar jy tans WOON sal jy die Vaccines moet vat om jou Wooning te kan betaal of Voedsel aankope te kan doen.
  2. Mediese Vangnette – As jy afhanklik is van Voorskrif of Kroniese medikasie gaan jy die Vaccines moet neem om te oorleef
  3. Welsyn. weens die Lockdown inperkings het almal verarm en leef tans op een of ander vorm van welsyn – welsyn gaan binnekort gekoppel word aan die bewys van Inenting.
  4. Skuld en Kredit – Krediet kaarte is uitgemax, lenings en agterstallige rekening is die orde van die dag, neem die Inenting en al jou skuld word uitgedelg – kom Binnekort
  5. Kerk Bywoning – Raad van Kerke kom reeds met twee valshede reg oor die wereld – Neem die Vaccine weens jou Liefde vir jou medemens, en as ONS weer die Here wil loof en Prys in de Kerk, neem die Vaccine   — Almal maar net vangnette van die Voelvangers volgens Ps 91.

Vriende in Jesus, weet verseker dat ons nie Preppers of Suidlanders is wat op elke nuusberig in gereedheid gaan nie. Ons Glo in God se beskerming, Voorsiening , Genesing ens , maar ons het ook gesonde verstand gekry om te weet waar hierdie C19 Vaccine heen Lei en dat ons moet voorberei vir die Tyd wat kom .  Juis die rede vir die eboek, Gratis aan U vir voorbereiding – Begin Dadelik daarmee!

Namens die 3 Eenheid bied ek graag die skakel na die Boek “Is jy Verdukking Gereed? “

Wees Voorbereid – Pastoor Dirk – TruLight Bedieninge

IS JY VERDRUKKING GEREED?
Geskryf onder opdrag van die Heilige Gees
Deur
Pastoor Dirk Flemix
Van TruLight Radio XM en TV
INHOUD

  • VOORWOORD
  • GEESTELIKE VOORBEREIDING
  • WAAROM DIE BOEK?
  • VOEDSEL VOORBEREIDING
  • LIG EN KRAG VOORSIENING
  • SLAAP GERIEWE VOORBEREIDING
  • KOS VOORBEREIDING
  • ANDER BENODIGHEIDE
  • MEDIES EN GESONDHEID
  • VEILIGHEID EN SEKURITEIT
  • LAASTE WOORDE
  • LAAI DIE EBOEK HIER AF