eBoeke in Afrikaans

Voorskrif gebede vir die Eindtyd

Voorskrif Gebede uit die Hemel
Bladsy 2 – Die Hemel stel aan u Bekend.
Bladsy 9 – Die Krag Gebed.
Bladsy 10 – Die Dankseggings Gebed: gebid deur u.
Bladsy 16 – Die Dankseggings Gebed: gebid in groep verband.
Bladsy 21 – Die Voorsorg Gebed teen Siektes en Beserings vir u.
Bladsy 27 – Die Voorsorg Gebed teen Siektes en Besering vir u gesin.
Bladsy 32 – Die Genesings Gebed vir Uself.
Bladsy 38 – Die Genesings Gebed vir Haar u geliefde.
Bladsy 44 – Die Genesings Gebed vir Hom u geliefde.
Bladsy 50 – Die Beskerming Gebed vir uself.
Bladsy 56 – Die Beskerming Gebed vir u Familie of in groep verband
Bladsy 62 – Die Bevryding Gebed vir Haar.
Bladsy 68 – Die Bevryding Gebed vir Hom.
Bladsy 74 – Die Vryheid oor Probleme Gebed vir uself.
Bladsy 80 – Die Vryheid oor Probleme Gebed vir u Familie of Besigheid.
Bladsy 87 – Die Voorsiening Gebed vir uself.
Bladsy 93 – Die Voorsiening Gebed vir u Familie of Besigheid.
Bladsy 99 – Die Vertroosting Gebed vir uself.
Bladsy 106 – Die Vertroosting Gebed vir u Familie.
Bladsy 113 – Die Gebed’s Kaarte – Geloof Manifestasie Kaarte.

Lewe met die Ewigheid in my Gedagtes.

“Lewe met die Ewigheid in my Gedagtes”
‘n Openbaring van God – Aan Pastoor Dirk Flemix
Vertaal in Afrikaans deur Marisa Ferreira
Hoofstuk Afdeling

  • Die pad na Paradys.
  • Die 3 + 9 = __ Openbaring.
  • Die Tabernakel van God vandag.
  • Die 12 stappe na die Hemel.
  • Al wat Jesus nog altyd wou gehad het.
  • Geloof in aksie.
  • Die Vuur Altaar van vandag.
  • Jy kan dood gaan.
  • In die Naam van…
  • Die vergifnis, genesing en bevrydings- maaltyd.
  • Die wierook altaar van vandag
  • Jy vra nie.
  • Bid oor alles.
  • Loof God, 24 uur ‘n dag
  • Aanvaar Dissipelskap.

“Ons praat nie daaroor nie”

Hierdie boekie gaan oor die huwelik en oor seks. Almal doen dit, maar wanneer daaroor gepraat word, is dit gewoonlik die duiwel wie die eer kry.
Soos alles wat God goed en mooi gemaak het, het die satan se magte met al hul mag ook in hierdie area gewerk om hoerery, pornografie, egbreuk en promiskuïteit aan te vuur. Satan verstaan beter as meeste Christene hoe kosbaar die huwelik vir God is.
Lees hierdie met ‘n oop gemoed. Kyk wat sê God se Woord, die Bybel aangaande seks en hoe God daaroor voel.

Is Jy Hemel Gereed?

Is jy Verdrukking Gereed ?

Nie net ‘n Gees nie

Die Uurglas van God

Eskatologie Terug na die Toekoms

Die Groot Wegval Via Leerstellings van Demone